Klipwerk
‘Gebeitel en broos
Hartelik foos
Om vorm te gee
Fyn klippertjie weë
Klip paaie gesaai
Vooruitsig gemaai
Om heil mos te bring
Ellende te sing
Gebeitel en broos
Verbrokkel, tot foos
Selfwees totniet
Van nuuts af gegiet’
Val Smit ©️
Published: Literary Garland, October 2020